Suid Afrika is bekend dat seuns in 'n boerdery die huidige geslag eienaar sal opvolg. Duisende boere het saam met hulle Pa's op 'n plaas groot geword en later die boerdery oorgeneem. Wat 'n groot voorreg- !
User Rating: 5 / 5

Die landbou in Suid Afrika is nie ’n argaïese beroep met ’n beperkte toekoms nie – dis vele beroepe ineen, waar sukses behaal kan word en ’n volhoubare toekoms geskep kan word.
User Rating: 5 / 5

Alle grond is nie eenders nie.
User Rating: 4 / 5

Ons is vandag op die 1ste dag van Januarie 2023.
User Rating: 4 / 5

Die invloed daarvan is nie beperk tot 'n toename in temperatuur en veranderende reënvalpatrone nie, maar ook tot 'n toename in intensiteit en frekwensie van droogtes, hittestres en vloede. Landbou word natuurlik nie net beïnvloed deur klimaatsverandering nie, maar dit dra ook by tot aardverwarming. Nie alle landbouproduksiestelsels het egter dieselfde invloed nie.
User Rating: 5 / 5

Weeklikse Afrikaanse Landbou Nuusoorsig - Die Afrikaanse Nuus is die afgelope paar dae op AGRI NEWS NET geplaas, saam met nog ander artikels.
![]()
![]()