GROOT klem is by vanjaar se COP27-beraad gelê op die inperking van landbou-aktiwiteite wat metaangasuitlatings meebring om sodoende kweekhuisgasse in die atmosfeer teen 2030 te help halveer.
User Rating: 5 / 5

Die prys van Suid-Afrika se onwaarskynlike herstel is dat sommige met hulle lewe daarvoor sal betaal en dat die mat onder ander uitgetrek sal word, skryf PIET CROUCAMP na aanleiding van ’n onlangse landbouberaad en die rol van die misdadige informele ekonomie.,
User Rating: 5 / 5

Ons lewe in ‘n vinnig-veranderende wêreld en die rol van die vrou moet toenemend daarby aanpas. Ook in die landbousektor is daar ‘n besef dat vroue ‘n rol te speel het en dat daar formidabele vroue is wat reeds hul merk gemaak het.
User Rating: 5 / 5

Weeklikse Afrikaanse Landbou Nuusoorsig - Die Afrikaanse Nuus is die afgelope paar dae op AGRI NEWS NET geplaas, saam met nog ander artikels.
User Rating: 5 / 5

Baie jare gelede as 'n jong boer kon ek nooit verstaan hoekom ons peste en plae moes uitroei met verdoemende gif wat alles wat werklik geleef het en niks met die huidige plaag te doen het, ook verwoes het nie. Alles wat onder die spuit gekom is bokveld toe.
User Rating: 5 / 5

Weeklikse Afrikaanse Landbou Nuusoorsig - Die Afrikaanse Nuus is die afgelope paar dae op AGRI NEWS NET geplaas, saam met nog ander artikels.
![]()
![]()