Dr. Pieter Taljaard, uitvoerende hoof van Graan SA, - Insake Nampo 2022
- Nuus/Artikels - Afrikaans
- Hits: 2406
Dr. Pieter Taljaard, uitvoerende hoof van Graan SA, het hierdie ope brief geskryf na aanleiding van die reaksie op sosiale media rakende die 2022 Nampo-oesdag se covid-19-regulasies vir besoekers.


