Weeklikse Afrikaanse Landbou Nuusoorsig - Die Afrikaanse Nuus is die afgelope paar dae op AGRI NEWS NET geplaas saam met nog ander artikels.

Weeklikse Afrikaanse Landbou Nuusoorsig - Die Afrikaanse Nuus is die afgelope paar dae op AGRI NEWS NET geplaas saam met nog ander artikels.

TOE my ma se parkinsons-ondersteuningsgroep begin praat oor die wondere van dagga-olie (wat mens kan kry by iemand wat iemand ken wat die “beste ooit” maak) het dit my ietwat tot onrus gestem omdat ek absoluut niks weet van die kannabinoïed-wêreld nie, behalwe my eie twee (wild uiteenlopende) ervarings.

Afrika maak opgang. Dis ’n uitdrukking wat ons al vir jare hoor en vereenselwig met ekonomiese groei, kunsuitdrukking, en ’n kontinent op die randjie van grootheid. Maar vir 60 jaar spook groot dele van die kontinent om Afhanklik te word.

Weeklikse Afrikaanse Landbou Nuusoorsig - Die Afrikaanse Nuus is die afgelope paar dae op AGRI NEWS NET geplaas saam met nog ander artikels.

Dis Herfs van 2022 en ons nader die winter baie vinnig.

Hoe lyk die toekoms vir werkgeleenthede in die graanbedryf? Gaan werkers oor die nodige kundigheid beskik om in die graan- en oliesadesektor in diens geneem te kan word?
![]()
![]()