Grond: Voogdyskap is ’n halfgebakte en gevaarlike idee- Suid Afrika
- Nuus/Artikels - Afrikaans
- Hits: 1976
DIE ANC en EFF se voorstelle om grond onder voogdyskap te plaas is gevaarlik. Dié halfgebakte idee het geen grondwetlike basis nie en kom neer op 'n poging om landbouproduksie en grond onder die beheer van die staat te plaas.


